Vriende van Oasis en Oasis Personeel

Yolandi v/d Heever

Direkteur en eienaar

Ek is mal oor my werk! Ek skep inhoud, bied werkswinkels aan, leer elke dag iets nuuts, dink nuwe idees uit, deel werk uit - help om die baie werk af te handel.

Douw Breytenbach

IT hoof en uitvoerder van planne wat Yolandi optower

Hy luister as ek my planne beraam en my arms swaai. Alles IT is sy afdeling. Hy keer dat ek al die geld uitgee op blokke en apparaat.

Sophie breytenbach

Kleuter onderrig spesialis

My "partner in crime". Saam skep ons al hierdie wonderlike inhoud en leer ek elke dag iets nuuts. My mentor en my held!

Nolene Rust

Vriend van Oasis - Spelterapeut

Marie Bouwman

Vriend van Oasis - Lapa Lappe

Toelie van tonder

Vriend van Oasis - Lapa Lappe