Kleuter Kliek/Toddler Tools

Kleuter Kliek

Teen R150 ontvang jy elke maand 9 uitgawes van Kleuter Kliek (een uitgawe elke 10 dae). Vir R550 kan jy inteken vir een jaar (wat 36 uitgawes van Kleuter Kliek insluit). Ons bespreek temas, gee raad, ondersteun mekaar en gee hope idees vir konkrete onderrig.

Gepas vir kinders vanaf 2 jaar tot graad 1.

Onderwysers, assistente en ouers sal baatvind by hierdie uitgawes.