Gr. R sonder Werkskaarte

Graad R sonder werkskaarte maak deel uit van Oasis Club. Ons beywer ons om ouers en onderwysers te bemagtig om kleuters konkreet te leer. Dit beteken dat ons kleinspan op 'n informele en speelse wyse gereed gemaak word vir skool. Ons gebruik alledaagse apparaat en leer deur beweging!

Saamgestel met die ELDAS en CAPS as basis deur opgeleide onderwyseresse met meer as 50 jaar gesamentlike ervaring in kleuter onderrig.

Elke jaar in November stel ons splinternuwe boekies vry wat jy slegs in November kan aankoop. Hierdie boekies se inhoud is nie net met kundigheid aan mekaar gesit nie, maar kan maklik toegepas word in jou huis/klas.

Ideeal vir ouers, oumas sowel as onderwyseresse.

Speel-speel slim | Leer lees | Maak somme

Praktiese program vir ouers en onderwysers om kleuters op 'n speelse manier te leer.

Oppad na skoolgereed : leer lees, maak somme, speel buite. Sonder boeke.

Hierdie jaar fokus ons op 'n idees boekie vir leer lees, speel speel somme en leer deur beweging.

Ouderdomme is 2 tot 7 jaar!

    • Hierdie aanbod is slegs geldig vir NOVEMBER 2019.
    • Almal sal op 1 slag op 29 November (BLACK FRIDAY) hulle boekies kry.
    • Onthou dat geen betalings na 29 November toegelaat sal word nie.
    • Elke boekie is as 5 pdf dokumente beskikbaar (met 20 idees in elkeen) wat uitgedruk kan word.
    • Dit kan nie afgelaai of aangestuur word via epos nie.
    • Die boekies kan ook maklik vanaf jou selfoon bekyk en deurgeblaai word - ideaal vir wanneer jy in jou klas / met jou kind besig is.

PRYS : R100.00 per boekie of R250.00 vir al drie

Geletterdheid - leer deur speel! Ons fokus op vorm herkenning, letter herkenning, posisie, analise en sintese en nog baie meer. Die fokus is nie op leer lees of skryf nie, maar eerder op blootstelling aan geskrewe taal wat lei tot natuurlike lees en skryf


Gesyferdheid - leer deur speel! Ons fokus op getalbegrip, meer en minder, posisie, getalname, vorm herkenning, vermindering en vermeerder. Die fokus is op getalbegrip en die toepassing daarvan.


Groot motoriese aktiwiteite - leer deur beweging! Hoe meer ons beweeg hoe vinniger leer ons. Met hierdie boekie gaan ons jou wys hoe!


Hoe bestel ek ?

Metode 1 :

  • Gaan voltooi ons aanlyn bestelvorm, dan stuur ons vir jou 'n faktuur.
  • Sodra betaling ontvang is, sal jy
    • tot ons aanlyn portaal toegelaat word via eerste e-pos
    • toegang tot die boekie(s) kry via tweede e-pos

Kliek hier om te begin : Vat my na die aanlyn bestelvorm

Metode 2 :

  • Bestel en betaal op ons aanlyn winkel (per EFT of bankkaart)
  • Sodra betaling ontvang is, sal jy
    • tot ons aanlyn portaal toegelaat word via eerste e-pos
    • toegang tot die boekie(s) kry via tweede e-pos

Kliek hier om te begin : Vat my na die aanlyn winkel