Graad R sonder werkskaarte //

Graad R sonder werkskaarte

Opleiding vir ouers en onderwysers rondom konkrete voorskoolse (en grondslagfase) onderrig.

Op ons facebook bladsy deel ons graag idees.  Ons bied ook landswyd werkswinkels aan.


Volg ons Facebook bladsy hier 


Hier volg 'n lys van ons opkomende werkswinkels :


  • 4 Augustus :  Pretoria
  • 25 Augustus :  Klerksdorp
  • 22 September : Nelspruit
  • 6 Oktober : George
  • 30 November : Welkom
  • 1 Desember : Bloemfontein


    Bespreek jou plek hier