Jou oase op die onderrigpad

Die Oasis klub

Die Oasis Klub is ‘n plek waar ons op die kind fokus.
Voorlopers in klein-kinderonderrig sedert 2014.

076 674 7901

Jou oase op die onderrigpad.

Die Oasis Klub

Ons loop saam met jou op JOU onderrigpad.

Ons droom van kinders wat floreer in hul onderrig

Verander die wêreld – een kind op ‘n slag

Of jy by ons opleiding doen, produkte koop, ons program gebruik, geld skenk om ‘n skool op te hef of sommer net inloer vir hulp en raad … ons passie gaan jou ook laat droom!

> 30

werkswinkels gehou

> 2 000

bywoners

+ 11

jaar ervaring

> 700

produk gebruikers

meer oor ons

Welkom by die Oasis Klub

Lank lank gelede het ons begin droom, onder ‘n doringboom in Kameeldrift, Pretoria met 3 maatjies.
‘n Droom waar ouers en onnies hande vat sodat die kind kan floreer.
‘n Droom waar uitkomste nie net bereik word nie, maar bemeester word.
‘n Droom waar ons nie net oefen om die volgende toets af te lê nie, maar waar ons leer deur te leef!
Kom droom saam met ons … hierdie wonderlike droom-pad stap ons al immers langer as 10 jaar.

ons gesels graag met jou

Wat is jou onderrig behoeftes?

Ons dienste en produkte

Hoe kan ons jou help?

Van ‘n volledige kurrikulum (klas of tuis) tot opvoedkundige apparaat, indiens-opleiding tot konsultasie, aanwend van fondse vir die oprig van kleinkinder-onderrig sentrums – ons was al daar en kan vir jou ook daar wees.

Oasis Statutêr

Hulp met die registrasie van jou kleinkinder-onderrig sentrum of selfs speelgroepie.
Vir bestaande sentrums kan ons bystaan met beleide en proformas vir dag-tot-dag bestuur.

Oasis Produkte

  • ‘n Volledige reeks opvoedkundige produkte vir die ouderdomme Babas tot Graad 3 (en elke jaar verder).
  • Bokse en klaskratte met apparaat en uitkomsgerigte aktiwiteite, klas-hulpmiddels en bykomstighede.

Kliek hier onder op “Meer info” vir details en pryse.

Oasis Kurrikulum

  • ‘n Kurrikulum wat belyn is met die ELDAS, CAPS, sowel as die EYFS “statutory framework” (Britse kurrikulum standaarde).
  • Inhoud is altyd konkreet en
    ouderdomsgepas.
    Kliek hier onder op “Meer info” vir details en pryse.

Ons waardes

Hoekom Oasis Klub?

Ons belofte is

  • kwaliteit, geanker in internasionale navorsing
  • buite die boks onderrig waar die kind die belangrikste oorweging is.
w

Daar is sterk klem op vriendelike, tydige kommunikasie – persoonlike aandag, weet ons uit ervaring, bring resultate.

Al ons plasings is selfoon-vriendelik – ons weet ‘n ma, juffou of skoolhoof is selde voor ‘n rekenaar!

Bly op hoogte rondom nuwighede en vars idees met ons gereelde navorsing, wêreldwyd.

Agtergrond stelsels maak seker ons bly op hoogte van jou bestelling, navraag of ons projek saam met jou.

y

Ons webblaaie en sosiale media sorg vir gereelde idees en informasie oor  kleinkinder-onderrig teorie en toepassing.

Vir jou kind by die huis of in jou klas is ons produkte nommerpas – goed ontwerp, billik geprys, uitkomste gerig.

Ons kliënte is tevrede.

As jy nie is nie, maak ons werk daarvan.

Nuus en plasings.

Onlangse plasings

Daar is gereeld nuus in Oasis Klub en ons deel dit graag met jou.

Kyk hier onder vir voorbeelde.

No Results Found

The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.

Gesels met ons

Wat is jou behoeftes?

Deel met ons jou agtergrond, behoeftes en uitdagings is, dan maak ons voorstelle.

Ons wil graag die onderrig pad saam met jou stap.

Ons werk graag saam met jou.

Of jy ‘n ouer is wat jou kinders tuis onderrig, ‘n onderrigter is, of jou eie skooltjie wil begin – gesels met ons!

Adres

Meerkatpad

Mooiplaats

Pretoria

0036

E-pos

admin@oasisclub.co.za

Kantoornommer

076 674 7901

Maak kontak:

1 + 15 =

Teken in vir nuus en nuwighede by ons.